You can not select more than 25 topics Topics must start with a letter or number, can include dashes ('-') and can be up to 35 characters long.
tde-i18n/tde-i18n-af/messages/tdebase/kcmkwm.po

1143 lines
35 KiB

# UTF-8 test:äëïöü
# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
# Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>, 2005.
#
msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: kcmkwm stable\n"
"POT-Creation-Date: 2006-04-11 03:54+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-11-25 19:56+0200\n"
"Last-Translator: Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>\n"
"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"
#: _translatorinfo.cpp:1
msgid ""
"_: NAME OF TRANSLATORS\n"
"Your names"
msgstr "Kobus Venter"
#: _translatorinfo.cpp:3
msgid ""
"_: EMAIL OF TRANSLATORS\n"
"Your emails"
msgstr "kabousv@therugby.co.za"
#: main.cpp:97
msgid "&Focus"
msgstr "Fokus"
#: main.cpp:102 main.cpp:215
msgid "&Titlebar Actions"
msgstr "Titelbalk Aksies"
#: main.cpp:107 main.cpp:220
msgid "Window Actio&ns"
msgstr "Venster Aksies"
#: main.cpp:112
msgid "&Moving"
msgstr "Beweeg"
#: main.cpp:117
msgid "Ad&vanced"
msgstr "Gevorderde"
#: main.cpp:122
msgid "&Translucency"
msgstr "Deurskynendheid"
#: main.cpp:126
msgid "kcmtwinoptions"
msgstr "kcmtwinoptions"
#: main.cpp:126
msgid "Window Behavior Configuration Module"
msgstr "Venster Gedrag Opstelling Module"
#: main.cpp:128
msgid "(c) 1997 - 2002 KWin and KControl Authors"
msgstr "(c) 1997 - 2002 Kwin en KControl Outeure"
#: main.cpp:190
msgid ""
"<h1>Window Behavior</h1> Here you can customize the way windows behave when "
"being moved, resized or clicked on. You can also specify a focus policy as well "
"as a placement policy for new windows. "
"<p>Please note that this configuration will not take effect if you do not use "
"KWin as your window manager. If you do use a different window manager, please "
"refer to its documentation for how to customize window behavior."
msgstr ""
"<h1>Venster Gedrag</h1> Hier kan jy die wyse waarop vensters hulle gedra "
"pasmaak wanneer hulle verskuif, hervergroot of daarop gekliek word. Jy kan "
"asook 'n fokus beleid spesifiseer, asook 'n plasing beleid vir nuwe vensters. "
"<p>Let daarop dat hierdie opstelling geen effek sal hê as jy nie Kwin gebruik "
"as jou Venster Bestuurder nie. As jy 'n ander Venster Bestuurder gebruik, "
"verwys na sy dokumentasie hoe om venster gedrag te pasmaak."
#: mouse.cpp:152
msgid "&Titlebar double-click:"
msgstr "Titelbalk dubbel-kliek:"
#: mouse.cpp:154
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when double clicking on the "
"titlebar of a window."
msgstr ""
"Hier jy kan muis kliek gedrag pasmaak wanneer jy dubbel kliek op die titelbalk "
"van 'n venster."
#: mouse.cpp:158
msgid "Maximize"
msgstr "Vergroot"
#: mouse.cpp:159
msgid "Maximize (vertical only)"
msgstr "Vergroot (vertikaal slegs)"
#: mouse.cpp:160
msgid "Maximize (horizontal only)"
msgstr "Maksimeer (horisontaal slegs)"
#: mouse.cpp:161 mouse.cpp:734
msgid "Minimize"
msgstr "Verklein"
#: mouse.cpp:162 mouse.cpp:270 mouse.cpp:303
msgid "Shade"
msgstr "Skadu"
#: mouse.cpp:163 mouse.cpp:245 mouse.cpp:266 mouse.cpp:306 mouse.cpp:733
msgid "Lower"
msgstr "Verlaag"
#: mouse.cpp:164
msgid "On All Desktops"
msgstr "Op Alle Werkskerms"
#: mouse.cpp:165 mouse.cpp:190 mouse.cpp:248 mouse.cpp:269 mouse.cpp:307
#: mouse.cpp:735 mouse.cpp:762
msgid "Nothing"
msgstr "Niks"
#: mouse.cpp:170
msgid "Behavior on <em>double</em> click into the titlebar."
msgstr "Gedrag vir <em>dubbel</em> kliek binne die titelbalk."
#: mouse.cpp:176
msgid "Titlebar wheel event:"
msgstr "Titelbalk wiel aksie:"
#: mouse.cpp:179
msgid "Handle mouse wheel events"
msgstr "Handteer muis wiel aksies:"
#: mouse.cpp:184 mouse.cpp:756
msgid "Raise/Lower"
msgstr "Lig & Verlaag"
#: mouse.cpp:185 mouse.cpp:757
msgid "Shade/Unshade"
msgstr "Skadu/Ontskadu"
#: mouse.cpp:186 mouse.cpp:758
msgid "Maximize/Restore"
msgstr "Maksimeer/Herstel"
#: mouse.cpp:187 mouse.cpp:759
msgid "Keep Above/Below"
msgstr "Ho bo/onder"
#: mouse.cpp:188 mouse.cpp:760
msgid "Move to Previous/Next Desktop"
msgstr "Gaan na Vorige/Volgende Werkskerm"
#: mouse.cpp:189 mouse.cpp:761
msgid "Change Opacity"
msgstr "Verander Opacity"
#: mouse.cpp:200
msgid "Titlebar && Frame"
msgstr "Titelbalk && Rame"
#: mouse.cpp:204
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when clicking on the titlebar or "
"the frame of a window."
msgstr ""
"Hier jy kan muis kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word op die titelbalk van "
"die raam van 'n venster."
#: mouse.cpp:212 mouse.cpp:337 mouse.cpp:611
msgid "Left button:"
msgstr "Linker knoppie:"
#: mouse.cpp:213 mouse.cpp:612 mouse.cpp:690
msgid ""
"In this row you can customize left click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan linkskliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word binne die "
"titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:216 mouse.cpp:339 mouse.cpp:615
msgid "Right button:"
msgstr "Regter knoppie:"
#: mouse.cpp:217 mouse.cpp:616 mouse.cpp:694
msgid ""
"In this row you can customize right click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan regterkant kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word binne "
"die titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:229 mouse.cpp:338 mouse.cpp:637
msgid "Middle button:"
msgstr "Middelste knoppie:"
#: mouse.cpp:230
msgid ""
"In this row you can customize middle click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan middelste kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word binne "
"die titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:237
msgid "Active"
msgstr "Aktief"
#: mouse.cpp:239
msgid ""
"In this column you can customize mouse clicks into the titlebar or the frame of "
"an active window."
msgstr ""
"In hierdie kolom jy kan muis klieke pasmaak binne die titelbalk of die raam van "
"'n aktiewe venster."
#: mouse.cpp:244 mouse.cpp:265 mouse.cpp:305 mouse.cpp:732
msgid "Raise"
msgstr "Lig"
#: mouse.cpp:246 mouse.cpp:267 mouse.cpp:304
msgid "Operations Menu"
msgstr "Operasies Kieslys"
#: mouse.cpp:247 mouse.cpp:268 mouse.cpp:730
msgid "Toggle Raise & Lower"
msgstr "Wissel Lig & Verlaag"
#: mouse.cpp:252
msgid ""
"Behavior on <em>left</em> click into the titlebar or frame of an <em>active</em> "
"window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>links</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"aktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:255
msgid ""
"Behavior on <em>right</em> click into the titlebar or frame of an <em>"
"active</em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>regterkant</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"aktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:276
msgid ""
"Behavior on <em>middle</em> click into the titlebar or frame of an <em>"
"active</em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>middelste</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"aktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:285
msgid ""
"Behavior on <em>left</em> click into the titlebar or frame of an <em>"
"inactive</em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>links</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"onaktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:288
msgid ""
"Behavior on <em>right</em> click into the titlebar or frame of an <em>"
"inactive</em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>regterkant</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"onaktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:294
msgid "Inactive"
msgstr "Onaktief"
#: mouse.cpp:296
msgid ""
"In this column you can customize mouse clicks into the titlebar or the frame of "
"an inactive window."
msgstr ""
"In hierdie kolom jy kan muis klieke pasmaak binne die titelbalk of die raam van "
"'n onaktiewe venster."
#: mouse.cpp:300 mouse.cpp:649
msgid "Activate & Raise"
msgstr "Aktiveer & Lig"
#: mouse.cpp:301
msgid "Activate & Lower"
msgstr "Aktiveer & Verlaag"
#: mouse.cpp:302 mouse.cpp:648
msgid "Activate"
msgstr "Aktiveer"
#: mouse.cpp:319
msgid ""
"Behavior on <em>middle</em> click into the titlebar or frame of an <em>"
"inactive</em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir <em>middelste</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>"
"onaktiewe</em> venster."
#: mouse.cpp:329
msgid "Maximize Button"
msgstr "Vergroot Knoppie"
#: mouse.cpp:334
msgid "Here you can customize behavior when clicking on the maximize button."
msgstr ""
"Hier kan jy die gedrag pasmaak vir wanneer jy op die vergroot knoppie kliek."
#: mouse.cpp:342
msgid "Behavior on <em>left</em> click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir <em>links</em> kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:343
msgid "Behavior on <em>middle</em> click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir <em>middel</em> kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:344
msgid "Behavior on <em>right</em> click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir <em>regs</em> kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:602
msgid "Inactive Inner Window"
msgstr "Onaktiewe Binneste Venster"
#: mouse.cpp:606
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when clicking on an inactive inner "
"window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"Hier kan jy die muis kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n "
"onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam)."
#: mouse.cpp:625
msgid ""
"In this row you can customize left click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die linker kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne "
"'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam)."
#: mouse.cpp:628
msgid ""
"In this row you can customize right click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die regter kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne "
"'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam)."
#: mouse.cpp:638
msgid ""
"In this row you can customize middle click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die middelste kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek "
"binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie "
"raam)."
#: mouse.cpp:646
msgid "Activate, Raise & Pass Click"
msgstr "Aktiveer, Lig & Herhaling Kliek"
#: mouse.cpp:647
msgid "Activate & Pass Click"
msgstr "Aktiveer & Herhaling Kliek"
#: mouse.cpp:672
msgid "Inner Window, Titlebar && Frame"
msgstr "Binneste Venster, Titelbalk && Raam"
#: mouse.cpp:676
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when clicking somewhere into a window "
"while pressing a modifier key."
msgstr ""
"Hier kan jy TDE se gedrag pasmaak vir wanneer jy iewers binne 'n venster kliek, "
"terwyl jy die verander sleutel inhou."
#: mouse.cpp:682
msgid "Modifier key:"
msgstr "Verander sleutel:"
#: mouse.cpp:684
msgid ""
"Here you select whether holding the Meta key or Alt key will allow you to "
"perform the following actions."
msgstr ""
"Hier kan jy kies of die inhou van die Meta sleutel of Alt sleutel jou sal "
"toelaat om die volgende aksies uit te voer."
#: mouse.cpp:689
msgid "Modifier key + left button:"
msgstr "Verander sleutel + links knoppie:"
#: mouse.cpp:693
msgid "Modifier key + right button:"
msgstr "Verander sleutel + regterkant knoppie:"
#: mouse.cpp:706
msgid "Modifier key + middle button:"
msgstr "Verander sleutel + middelste knoppie:"
#: mouse.cpp:707
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when middle clicking into a window while "
"pressing the modifier key."
msgstr ""
"Hier kan jy TDE se gedrag pasmaak vir wanneer jy iewers binne 'n venster middel "
"kliek, terwyl jy die verander sleutel inhou."
#: mouse.cpp:714
msgid "Modifier key + mouse wheel:"
msgstr "Modifikasie sleutel + muis wiel:"
#: mouse.cpp:715
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when scrolling with the mouse wheel in a "
"window while pressing the modifier key."
msgstr ""
"Jy kan TDE se gedrag hier pasmaak vir wanneer die muis wiel binne 'n venster "
"gedraai word, terwyl 'n modifikasie sleutel gedruk word."
#: mouse.cpp:721
msgid "Meta"
msgstr "Meta"
#: mouse.cpp:722
msgid "Alt"
msgstr "Alt"
#: mouse.cpp:729
msgid "Activate, Raise and Move"
msgstr "Aktiveer, Lig & Skuif"
#: mouse.cpp:731
msgid "Resize"
msgstr "Hervergroot"
#: windows.cpp:122
msgid "Focus"
msgstr "Fokus"
#: windows.cpp:129
msgid "&Policy:"
msgstr "Beleid:"
#: windows.cpp:132
msgid "Click to Focus"
msgstr "Kliek om te Fokus"
#: windows.cpp:133
msgid "Focus Follows Mouse"
msgstr "Fokus Volg Muis"
#: windows.cpp:134
msgid "Focus Under Mouse"
msgstr "Fokus Onder Muis"
#: windows.cpp:135
msgid "Focus Strictly Under Mouse"
msgstr "Fokus Streng Onder Muis"
#: windows.cpp:140
msgid ""
"The focus policy is used to determine the active window, i.e. the window you "
"can work in. "
"<ul> "
"<li><em>Click to focus:</em> A window becomes active when you click into it. "
"This is the behavior you might know from other operating systems.</li> "
"<li><em>Focus follows mouse:</em> Moving the mouse pointer actively on to a "
"normal window activates it. New windows will receive the focus, without you "
"having to point the mouse at them explicitly. Very practical if you are using "
"the mouse a lot.</li> "
"<li><em>Focus under mouse:</em> The window that happens to be under the mouse "
"pointer is active. If the mouse points nowhere, the last window that was under "
"the mouse has focus. New windows will not automatically receive the focus.</li> "
"<li><em>Focus strictly under mouse:</em> Only the window under the mouse "
"pointer is active. If the mouse points nowhere, nothing has focus. </ul>"
"Note that 'Focus under mouse' and 'Focus strictly under mouse' prevent certain "
"features such as the Alt+Tab walk through windows dialog in the TDE mode from "
"working properly."
msgstr ""
"Die fokus beleid word gebruik om die aktiewe venster te bepaal. Dit is die "
"venster waarin jy kan werk. "
"<ul> "
"<li><em>Kliek om te fokus:</em> 'n Venster word aktief wanneer jy binne dit "
"kliek. Hierdie is die gedrag wat jy dalk ken van ander beheer stelsels.</li> "
"<li><em>Fokus volg muis:</em> Deur die muis wyser aktief na 'n normale venster "
"te skuif word dit geaktiveer. Daar sal op nuwe vensters gefokus word sonder dat "
"jy met die muis op hulle hoef te fokus. Dit is baie prakties indien jy die muis "
"baie gebruik.</li> "
"<li><em>Fokus onder muis:</em> Die venster wat onder die muis wyser is, word "
"aktief. As die muis wyser nêrens spesifiek wys nie, is die laaste venster wat "
"onder Die muis was gefokus. Daar word nie automaties op nuwe vensters gefokus "
"nie.</li> "
"<li><em>Fokus streng onder muis:</em> Slegs die venster onder die mus wyser is "
"aktief. As die muis wyser nêrens heen wys nie, word daar op niks gefokus "
"nie.</ul>Let daarop dat 'Fokus onder muis' en 'Fokus streng onder muis' sekere "
"fuksies soos die Alt+Oortjie kombinasie om deur vesnters te stap in TDE modus "
"verhoed om behoorlik te werk."
#: windows.cpp:165
msgid "Auto &raise"
msgstr "Outo lig"
#: windows.cpp:170 windows.cpp:183 windows.cpp:546
msgid "Dela&y:"
msgstr "Vertraag:"
#: windows.cpp:173 windows.cpp:186 windows.cpp:549 windows.cpp:577
msgid " msec"
msgstr " msek"
#: windows.cpp:178
msgid "Delay focus"
msgstr "Vertraag Fokus"
#: windows.cpp:189
msgid "C&lick raise active window"
msgstr "Kliek lig aktiewe venster"
#: windows.cpp:196
msgid ""
"When this option is enabled, a window in the background will automatically come "
"to the front when the mouse pointer has been over it for some time."
msgstr ""
"Wanneer hierdie opsie geaktiveer is, sal 'n venster in die agtergrond "
"automaties na vore kom wanneer die muis wyser bo-oor dit is vir 'n geruime tyd."
#: windows.cpp:198
msgid ""
"This is the delay after which the window that the mouse pointer is over will "
"automatically come to the front."
msgstr ""
"Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is "
"automaties na vore sal kom."
#: windows.cpp:202
msgid ""
"When this option is enabled, the active window will be brought to the front "
"when you click somewhere into the window contents. To change it for inactive "
"windows, you need to change the settings in the Actions tab."
msgstr ""
"Wanneer geaktiveer, sal die aktiewe venster na vore gebring word wanneer jy "
"êrens binne die venster inhoud kliek. Om dit verander na onaktiewe vensters, "
"moet jy dit stel in die Aksie oortjie."
#: windows.cpp:207
msgid ""
"When this option is enabled, there will be a delay after which the window the "
"mouse pointer is over will become active (receive focus)."
msgstr ""
"Wanneer geaktiveer, sal daar 'n vertraging wees en daarna sal die venster "
"waaroor die muis wyser is automaties na voor kom."
#: windows.cpp:209
msgid ""
"This is the delay after which the window the mouse pointer is over will "
"automatically receive focus."
msgstr ""
"Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is "
"automaties op gefokus sal word."
#: windows.cpp:214
msgid "Navigation"
msgstr "Navigering"
#: windows.cpp:218
msgid "Show window list while switching windows"
msgstr "Wys venster lys terwyl venssters wissel"
#: windows.cpp:221
msgid ""
"Hold down the Alt key and press the Tab key repeatedly to walk through the "
"windows on the current desktop (the Alt+Tab combination can be reconfigured).\n"
"\n"
"If this checkbox is checked a popup widget is shown, displaying the icons of "
"all windows to walk through and the title of the currently selected one.\n"
"\n"
"Otherwise, the focus is passed to a new window each time Tab is pressed, with "
"no popup widget. In addition, the previously activated window will be sent to "
"the back in this mode."
msgstr ""
"Hou die Alt sleutel in en druk die Oortjie sleutel herhaaldelik om deur die "
"vensters op die huidige werkskerm te stap. (die Alt+Oortjie kombinasie kan "
"gekonfigureer word).\n"
"\n"
"As die kiesboks gekies is, sal 'n opspring toestel vertoon word, wat die ikone "
"van alle vensters wat deurgeloop kan word vertoon asook die naam van die een "
"wat huidig gekies is.\n"
"\n"
"Andersins word die fokus elke keer verskuif na 'n nuwe venster wanneer die "
"oortjie gedruk word, met geen opspring toestel. Die vorige geaktiveerde venster "
"word aan dieagterkant geplaas in hierdie mode."
#: windows.cpp:233
msgid "&Traverse windows on all desktops"
msgstr "Versprei vensters op alle werkskerms"
#: windows.cpp:236
msgid ""
"Leave this option disabled if you want to limit walking through windows to the "
"current desktop."
msgstr ""
"Los hierdie opsie afgeskakel as jy die deurstap deur vensters na die huidige "
"werkskerm wil beperk."
#: windows.cpp:240
msgid "Desktop navi&gation wraps around"
msgstr "Werkskerm navigering omvou rondom"
#: windows.cpp:243
msgid ""
"Enable this option if you want keyboard or active desktop border navigation "
"beyond the edge of a desktop to take you to the opposite edge of the new "
"desktop."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy sleutelbord of aktiewe grens navigering verby 'n "
"rand van 'n werkskerm na die teenoorgestelde kant van die nuwe werkskerm wil "
"hê."
#: windows.cpp:247
msgid "Popup desktop name on desktop &switch"
msgstr "Opspring werkskerm naam met werkskerm wisseling"
#: windows.cpp:250
msgid ""
"Enable this option if you wish to see the current desktop name popup whenever "
"the current desktop is changed."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy die werkskerm naam wil laat opspring wanneer die "
"huidige werkskerm verander."
#: windows.cpp:535
msgid "Shading"
msgstr "Skadu"
#: windows.cpp:537
msgid "Anima&te"
msgstr "Animasie"
#: windows.cpp:538
msgid ""
"Animate the action of reducing the window to its titlebar (shading) as well as "
"the expansion of a shaded window"
msgstr ""
"Animasie van die aksie van verkleining van die venster na sy titelbalk (skadu) "
"asook die uitbreiding van 'n beskadude venster"
#: windows.cpp:541
msgid "&Enable hover"
msgstr "Aktiveer sweef"
#: windows.cpp:551
msgid ""
"If Shade Hover is enabled, a shaded window will un-shade automatically when the "
"mouse pointer has been over the title bar for some time."
msgstr ""
"As Skadu Sweef geaktiveer is, sal 'n beskadude venster automaties ontskadu "
"wanneer die muis wyser 'n geruime tyd oor die titel balk is."
#: windows.cpp:554
msgid ""
"Sets the time in milliseconds before the window unshades when the mouse pointer "
"goes over the shaded window."
msgstr ""
"Verstel die tyd in millisekondes voordat die venster ontskadu wanneer die muis "
"wyser bo-oor die beskadude venster gaan."
#: windows.cpp:565
msgid "Active Desktop Borders"
msgstr "Aktiewe Werkskerm Grense"
#: windows.cpp:568
msgid ""
"If this option is enabled, moving the mouse to a screen border will change your "
"desktop. This is e.g. useful if you want to drag windows from one desktop to "
"the other."
msgstr ""
"As hierdie opsie geaktiveer is, sal die beweeging van die muis na 'n skerm "
"grens jou werkskerm verander. Dit is Bv. bruikbaar as jy vensters van een "
"werkskerm na 'n ander toe trek."
#: windows.cpp:571
msgid "D&isabled"
msgstr "Afgeskakel"
#: windows.cpp:572
msgid "Only &when moving windows"
msgstr "Slegs wanneer vensters skuif"
#: windows.cpp:573
msgid "A&lways enabled"
msgstr "Altyd geaktiveer"
#: windows.cpp:578
msgid "Desktop &switch delay:"
msgstr "Werkskerm wissel vertraging:"
#: windows.cpp:579
msgid ""
"Here you can set a delay for switching desktops using the active borders "
"feature. Desktops will be switched after the mouse has been pushed against a "
"screen border for the specified number of milliseconds."
msgstr ""
"Hier jy kan 'n vertraging stel wanneer werkskerms gewissel word en die aktiewe "
"grens funksie gebruik word. Werkskerms sal slegs gewissel word nadat daar met "
"die muis teen 'n skerm grens gedruk was vir die vooraf bepaalde aantal "
"millisekondes."
#: windows.cpp:592
msgid "Focus stealing prevention level:"
msgstr "Fokus steel voorkoming vlak"
#: windows.cpp:594
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"None"
msgstr "Geen"
#: windows.cpp:595
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Low"
msgstr "Laag"
#: windows.cpp:596
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Normal"
msgstr "Normaal"
#: windows.cpp:597
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"High"
msgstr "Hoog"
#: windows.cpp:598
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Extreme"
msgstr "Uiters"
#: windows.cpp:602
msgid ""
"<p>This option specifies how much KWin will try to prevent unwanted focus "
"stealing caused by unexpected activation of new windows. (Note: This feature "
"does not work with the Focus Under Mouse or Focus Strictly Under Mouse focus "
"policies.)"
"<ul>"
"<li><em>None:</em> Prevention is turned off and new windows always become "
"activated.</li>"
"<li><em>Low:</em> Prevention is enabled; when some window does not have support "
"for the underlying mechanism and KWin cannot reliably decide whether to "
"activate the window or not, it will be activated. This setting may have both "
"worse and better results than normal level, depending on the applications.</li>"
"<li><em>Normal:</em> Prevention is enabled.</li>"
"<li><em>High:</em> New windows get activated only if no window is currently "
"active or if they belong to the currently active application. This setting is "
"probably not really usable when not using mouse focus policy.</li>"
"<li><em>Extreme:</em> All windows must be explicitly activated by the user.</li>"
"</ul></p>"
"<p>Windows that are prevented from stealing focus are marked as demanding "
"attention, which by default means their taskbar entry will be highlighted. This "
"can be changed in the Notifications control module.</p>"
msgstr ""
"<p>Hiedie opsie spesifiseer hoeveel KWin probeer om te keer dat nuwe vensters "
"die fokus steel.Hierdie opsie werk nie vir 'Fokus onder Muis' en 'Fokus streng "
"onder Muis' beleid nie."
"<ul>"
"<li><em>Geen:</em>Voorkoming word af gesit en nuwe vensters word altyd "
"aktief</li>"
"<li><em>Laag:</em>Voorkoming is aktief. Vir vensters wat nie die onderliggende "
"meganisme ondersteun nie sal dit aktief gemaak word</li>"
"<li><em>Normaal:</em>Voorkoming is aktief.</li>"
"<li><em>Hoog:</em>Nuwe vensters sal geaktiveer word as dit aan die huidige "
"aktiewe program behoort. Dit sal nie geaktiveer word as 'n ander venster aktief "
"is nie. Hierdie opsie maak meeste sin saam met 'n muis fokus beleid.</li> "
"<li><em>Ekstreem:</em> Alle vensters moet spesifiek deur die gebruiker "
"geaktiveer word</li></ul></p>"
"<p>Vensters wat verhoed word om die fokus te steel sal aandui dat hulle aandag "
"benodig. Gewoonlik beteken dit dat hulle taakbalk inskrywing verlig is. Dit kan "
"in die Inkennisstelling beheer module verander word.</p>"
#: windows.cpp:625
msgid "Hide utility windows for inactive applications"
msgstr "Steek nutsvensters van onaktiewe programme weg"
#: windows.cpp:627
msgid ""
"When turned on, utility windows (tool windows, torn-off menus,...) of inactive "
"applications will be hidden and will be shown only when the application becomes "
"active. Note that applications have to mark the windows with the proper window "
"type for this feature to work."
msgstr ""
"Wanneer hierdie aktief is, sal nutsvensters (gereedskap vensters, afskeur "
"kieslyste,...) van onaktiewe programme weg gesteek word. Hulle sal net gewys "
"word wanneer die program aktief word. Die program moet die vensters met die "
"regte tipe merk vir hierdie eienskap om te werk."
#: windows.cpp:780
msgid "Windows"
msgstr "Vensters"
#: windows.cpp:788
msgid "Di&splay content in moving windows"
msgstr "Vertoon inhoud tydens vensters skuif"
#: windows.cpp:790
msgid ""
"Enable this option if you want a window's content to be fully shown while "
"moving it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not be "
"satisfying on slow machines without graphic acceleration."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl "
"dit geskuif word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die "
"resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene sonder "
"grafiese versnelling nie."
#: windows.cpp:794
msgid "Display content in &resizing windows"
msgstr "Vertoon inhoud tydens hervergroot vensters"
#: windows.cpp:796
msgid ""
"Enable this option if you want a window's content to be shown while resizing "
"it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not be "
"satisfying on slow machines."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl "
"dit hervergroot word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die "
"resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene nie."
#: windows.cpp:800
msgid "Display window &geometry when moving or resizing"
msgstr "Verstoon venster geometrie wanneer 'n venster skuif of hervergroot"
#: windows.cpp:802
msgid ""
"Enable this option if you want a window's geometry to be displayed while it is "
"being moved or resized. The window position relative to the top-left corner of "
"the screen is displayed together with its size."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê die vesnter se geometrie moet vertoon word "
"wanneer dit geskuif hervergroot word. Die venster posissie relatief tot die "
"linker-bo hoek van die skerm word vertoon saam met sy groote."
#: windows.cpp:812
msgid "Animate minimi&ze and restore"
msgstr "Animasie van verklein en herstel"
#: windows.cpp:814
msgid ""
"Enable this option if you want an animation shown when windows are minimized or "
"restored."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy 'n animasie vertoon wil hê wanneer vensters "
"verklein herstel word."
#: windows.cpp:828
msgid "Slow"
msgstr "Stadige"
#: windows.cpp:832
msgid "Fast"
msgstr "Vinnige"
#: windows.cpp:836
msgid ""
"Here you can set the speed of the animation shown when windows are minimized "
"and restored. "
msgstr ""
"Hier jy kan die spoed stel wat die animasie vertoon wanneer vensters verklein "
"en herstel word. "
#: windows.cpp:842
msgid "Allow moving and resizing o&f maximized windows"
msgstr "Laat beweging en hervergrooting van vergrote vensters toe"
#: windows.cpp:844
msgid ""
"When enabled, this feature activates the border of maximized windows and allows "
"you to move or resize them, just like for normal windows"
msgstr ""
"Wanneer aangeskakel, sal hierdie funksie die raam van vergrote vensters "
"aktiveer,en toelaat dat jy dit beweeg of hervergroot, net soos normale vensters"
#: windows.cpp:850
msgid "&Placement:"
msgstr "Plasing:"
#: windows.cpp:853
msgid "Smart"
msgstr "Luukse"
#: windows.cpp:854
msgid "Maximizing"
msgstr "Maksimeer"
#: windows.cpp:855
msgid "Cascade"
msgstr "Kaskade"
#: windows.cpp:856
msgid "Random"
msgstr "Lukrake"
#: windows.cpp:857
msgid "Centered"
msgstr "Gesentreer"
#: windows.cpp:858
msgid "Zero-Cornered"
msgstr "Zero_Hoek"
#: windows.cpp:865
msgid ""
"The placement policy determines where a new window will appear on the desktop. "
"<ul> "
"<li><em>Smart</em> will try to achieve a minimum overlap of windows</li> "
"<li><em>Maximizing</em> will try to maximize every window to fill the whole "
"screen. It might be useful to selectively affect placement of some windows "
"using the window-specific settings.</li> "
"<li><em>Cascade</em> will cascade the windows</li> "
"<li><em>Random</em> will use a random position</li> "
"<li><em>Centered</em> will place the window centered</li> "
"<li><em>Zero-Cornered</em> will place the window in the top-left corner</li>"
"</ul>"
msgstr ""
"Die vervang beleid bepaal waar 'n nuwe venster verskyn op die werkskerm."
"<ul>"
"<li><em>Smart</em> Minimum oorvleuling tussen vensters</li>"
"<li><em>Maksimering</em> Maksimeer elke program om die hele werkskerm tevul</li>"
"<li><em>Kaskade</em> Kaskade vensters</li>"
"<li><em>Lukraak</em> 'n Willekeuringe posisie sal gebruik word.</li>"
"<li><em>Gesentreer</em> Plaas die venster in die middel</li>"
"<li><em>Hoek</em> Plaas die venster links bo in die hoek</li></ul>"
#: windows.cpp:904
msgid "Snap Zones"
msgstr "Klamp Sones"
#: windows.cpp:908 windows.cpp:917
msgid "none"
msgstr "geen"
#: windows.cpp:910
msgid "&Border snap zone:"
msgstr "Grens klamp sone:"
#: windows.cpp:912
msgid ""
"Here you can set the snap zone for screen borders, i.e. the 'strength' of the "
"magnetic field which will make windows snap to the border when moved near it."
msgstr ""
"Hier kan jy die klamp sone van die skerm rame stel, byvoorbeeld die 'sterkte' "
"van die magnetiese veld wat sal veroorsaak dat vensters aan die raam klamp "
"wanneer hulle naby daaraan gekuif word."
#: windows.cpp:919
msgid "&Window snap zone:"
msgstr "Venster klamp sone:"
#: windows.cpp:921
msgid ""
"Here you can set the snap zone for windows, i.e. the 'strength' of the magnetic "
"field which will make windows snap to each other when they're moved near "
"another window."
msgstr ""
"Hier kan jy die klamp sone van die vensters stel, byvoorbeeld die 'sterkte' van "
"die magnetiese veld wat sal veroorsaak dat vensters aan mekaar klamp wanneer "
"hulle naby aan 'n ander venster gekuif word."
#: windows.cpp:925
msgid "Snap windows onl&y when overlapping"
msgstr "Klamp vensters slegs wanneer oorvleuel"
#: windows.cpp:926
msgid ""
"Here you can set that windows will be only snapped if you try to overlap them, "
"i.e. they will not be snapped if the windows comes only near another window or "
"border."
msgstr ""
"Hier kan jy kies dat vensters net klamp as jy probeer om dit oor mekaar te "
"plaas, hulle sal byvoorbeeld nie klamp wanneer 'n venster naby 'n ander venster "
"of raam kom nie."
#: windows.cpp:1023 windows.cpp:1027
msgid ""
"_n: pixel\n"
" pixels"
msgstr ""
#: windows.cpp:1226
msgid ""
"<qt><b>It seems that alpha channel support is not available.</b>"
"<br>"
"<br>Please make sure you have <a href=\"http://www.freedesktop.org/\">"
"Xorg &ge; 6.8</a>, and installed the kompmgr that came with twin."
"<br>Also, make sure you have the following entries in your XConfig (e.g. "
"/etc/X11/xorg.conf):"
"<br>"
"<br><i>Section \"Extensions\""
"<br>Option \"Composite\" \"Enable\""
"<br>EndSection</i>"
"<br>"
"<br>And if your GPU provides hardware-accelerated Xrender support (mainly "
"nVidia cards):"
"<br>"
"<br><i>Option \"RenderAccel\" \"true\"</i>"
"<br>In <i>Section \"Device\"</i></qt>"
msgstr ""
"<qt><b>Dit lyk of alpha kanaal ondersteuning nie beskikbaar is nie.</b>"
"<br>"
"<br>Maak asseblief seker dat jy 'n <a href=\"http://www.freedesktop.org/\">"
"Xorg &ge; 6.8</a>, en dat die kompmgr wat saam met twin kom geinstalleer is."
"<br>Maak ook seker dat volgende inskrywings in jou XConfig (bv. "
"/etc/X11/xorg.conf) is:"
"<br>"
"<br><i>Seksie \"Extensions\""
"<br>Opsie \"Composite\" \"Enable\""
"<br>EndSeksie</i>"
"<br>"
"<br>Indien jou GVE hardeware versnelling ondersteuning bied aan Xrender "
"(hoofsaaklik nVidia kaarte):"
"<br>"
"<br><i>Opsie \"RenderAccel\" \"true\"</i>"
"<br>In <i>Seksie \"Device\"</i></qt>"
#: windows.cpp:1246
msgid "Apply translucency only to decoration"
msgstr "Wens deurskynheid net op versierings aan"
#: windows.cpp:1254
msgid "Active windows:"
msgstr "Aktiewe venster"
#: windows.cpp:1261
msgid "Inactive windows:"
msgstr "Onaktiewe venster"
#: windows.cpp:1268
msgid "Moving windows:"
msgstr "Skuif vensters"
#: windows.cpp:1275
msgid "Dock windows:"
msgstr "Koppel Vensters"
#: windows.cpp:1284
msgid "Treat 'keep above' windows as active ones"
msgstr "Hanteer 'hou bo' vesnters as aktiewes"
#: windows.cpp:1287
msgid "Disable ARGB windows (ignores window alpha maps, fixes gtk1 apps)"
msgstr ""
"Skakel ARGB vensters af (Ignoreer venster alfa kaarte, regstellings gtk1 "
"applikasies)"
#: windows.cpp:1291
msgid "Opacity"
msgstr "Opacity"
#: windows.cpp:1297
msgid "Use shadows"
msgstr "Gebruik Skadus"
#: windows.cpp:1305
msgid "Active window size:"
msgstr "Aktiewe venster groote:"
#: windows.cpp:1312
msgid "Inactive window size:"
msgstr "Onaktiewe Venster grootte:"
#: windows.cpp:1319
msgid "Dock window size:"
msgstr "Koppel venster grootte:"
#: windows.cpp:1326
msgid "Vertical offset:"
msgstr "Vertikale verskil:"
#: windows.cpp:1333
msgid "Horizontal offset:"
msgstr "Horisontale verskil:"
#: windows.cpp:1340
msgid "Shadow color:"
msgstr "Skadu Kleur:"
#: windows.cpp:1346
msgid "Remove shadows on move"
msgstr "Verwyder skadus tydens skuif"
#: windows.cpp:1348
msgid "Remove shadows on resize"
msgstr "Verwyder skadus tydens hervergroot"
#: windows.cpp:1351
msgid "Shadows"
msgstr "Skadus"
#: windows.cpp:1356
msgid "Fade-in windows (including popups)"
msgstr "Verhelder vensters (insluitend springoppe)"
#: windows.cpp:1357
msgid "Fade between opacity changes"
msgstr "Verdof tydens onduidelike veranderings"
#: windows.cpp:1360
msgid "Fade-in speed:"
msgstr "Bleik-in spoed:"
#: windows.cpp:1363
msgid "Fade-out speed:"
msgstr "Bleik-uit spoed"
#: windows.cpp:1370
msgid "Effects"
msgstr "Effekte"
#: windows.cpp:1372
msgid "Use translucency/shadows"
msgstr "Gebruik deurskynend/skaduwees"
#: windows.cpp:1624
msgid ""
"<qt>Translucency support is new and may cause problems"
"<br> including crashes (sometimes the translucency engine, seldom even X).</qt>"
msgstr ""
"<qt>Die ondersteuning van Deurskynend is nuut, en dit kan probleme veroorsaak"
"<br> en dit kan ook omval (somtyds die deurskynend drywer, baie selde X).</qt>"
#~ msgid " pixels"
#~ msgstr " beeld elemente"