You can not select more than 25 topics Topics must start with a letter or number, can include dashes ('-') and can be up to 35 characters long.
tde-i18n/tde-i18n-af/messages/tdebase/tdmconfig.po

866 lines
26 KiB

# UTF-8 test:äëïöü
# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
# Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>, 2005.
# Frikkie Thirion <frikkie.thirion@deneloptronics.co.za>, 2005.

msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: tdmconfig stable\n"
"POT-Creation-Date: 2007-11-17 01:14+0100\n"
"PO-Revision-Date: 2005-11-25 23:56+0200\n"
"Last-Translator: Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>\n"
"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"
#: background.cpp:47
msgid "E&nable background"
msgstr "Aktiveer agtergrond"
#: background.cpp:49
msgid ""
"If this is checked, TDM will use the settings below for the background. If it "
"is disabled, you have to look after the background yourself. This is done by "
"running some program (possibly xsetroot) in the script specified in the Setup= "
"option in tdmrc (usually Xsetup)."
msgstr ""
"Indien gekies, sal TDM die onderstaande instellings vir die agtergrond gebruik. "
"indien dit afgeskakel is moet jy self die agtergrond opstel. Dit word gedoen "
"deur 'n programme te hardloop (moontlik 'xsetroot') in die skrip soos "
"gespesifiseer in die Setup= opsies in tdmrc (gewoonlik Xsetup)."
#: tdm-appear.cpp:71
msgid "&Greeting:"
msgstr "Groet:"
#: tdm-appear.cpp:76
msgid ""
"This is the \"headline\" for TDM's login window. You may want to put some nice "
"greeting or information about the operating system here."

TDM will substitute the following character pairs with the respective "
"contents:"

%d -> current display

%h -> host name, possibly with domain name

%n -> node name, most probably the host name without domain name

%s -> the operating system

%r -> the operating system's version

%m -> the machine (hardware) type

%% -> a single %

msgstr ""
"Hierdie is die \"opskrif\" vir TDM se aanteken venster. Jy mag dalk 'n oulike "
"groete boodskap of inligting rakende die beheer stelsel hier invoeg."

TDM sal die volgende karakterstelle met die ooreenstemmende inhoud vervang:"

%d -> HUIDige skerm

%h -> bediener naam, waarskynlik tesame met domein naam

%n -> rekenaar naam, waarskynlik die bedienr naam sonder die domain "
"naam

%s -> die beheer stelsel

%r -> die weergawe van die beheer stelsel

%m -> die rekenaar tipe (hardeware)

%% -> 'n enkel %

#: tdm-appear.cpp:95
msgid "Logo area:"
msgstr "Embleem area:"
#: tdm-appear.cpp:99
msgid ""
"_: logo area\n"
"&None"
msgstr "Geen"
#: tdm-appear.cpp:100
msgid "Show cloc&k"
msgstr "Vertoon horlosie"
#: tdm-appear.cpp:101
msgid "Sho&w logo"
msgstr "Vertoon embleem"
#: tdm-appear.cpp:113
msgid ""
"You can choose to display a custom logo (see below), a clock or no logo at all."
msgstr ""
"Jy kan kies om pasmaak embleem te vertoon (sien onder), 'n horlosie of geen "
"embleem nie."
#: tdm-appear.cpp:119
msgid "&Logo:"
msgstr "Embleem:"
#: tdm-appear.cpp:129
msgid ""
"Click here to choose an image that TDM will display. You can also drag and drop "
"an image onto this button (e.g. from Konqueror)."
msgstr ""
"Kliek hier om 'n beeld te kies wat TDM sal vertoon. Jy kan ook 'n beeld trek en "
"laat val op hierdie knoppie (Bv. van Konqueror)."
#: tdm-appear.cpp:141
msgid "Position:"
msgstr "Posisie:"
#: tdm-appear.cpp:144
msgid "&X:"
msgstr "X:"
#: tdm-appear.cpp:151
msgid "&Y:"
msgstr "Y:"
#: tdm-appear.cpp:158
msgid ""
"Here you specify the relative coordinates (in percent) of the login dialog's "
"center."
msgstr ""
"Hier jy spesifiseer die koördinate van die aanteken dialoog boks se "
"sentrum."
#: tdm-appear.cpp:173 tdm-appear.cpp:186 tdm-users.cpp:84
msgid "<default>"
msgstr "<standaard>"
#: tdm-appear.cpp:176
msgid "GUI s&tyle:"
msgstr "GUI styl:"
#: tdm-appear.cpp:180
msgid "You can choose a basic GUI style here that will be used by TDM only."
msgstr "Jy kan 'n basiese GUI styl hier kies wat slegs deur TDM gebruik word."
#: tdm-appear.cpp:189
msgid "&Color scheme:"
msgstr "Kleur skema:"
#: tdm-appear.cpp:193
msgid "You can choose a basic Color Scheme here that will be used by TDM only."
msgstr ""
"Jy kan 'n basiese kleur skema hier kies wat slegs deur TDM gebruik word."
#: tdm-appear.cpp:199
msgid "No Echo"
msgstr "Geen Ego"
#: tdm-appear.cpp:200
msgid "One Star"
msgstr "Een Ster"
#: tdm-appear.cpp:201
msgid "Three Stars"
msgstr "Drie Sterre"
#: tdm-appear.cpp:202
msgid "Echo &mode:"
msgstr "Ego modus:"
#: tdm-appear.cpp:206
msgid ""
"You can choose whether and how TDM shows your password when you type it."
msgstr ""
"Jy kan kies of en hoe TDM jou wagwoord moet vertoon wanneer jy dit intik."
#: tdm-appear.cpp:212
msgid "Locale"
msgstr "Lokalisering"
#: tdm-appear.cpp:218
msgid "Languag&e:"
msgstr "Taal:"
#: tdm-appear.cpp:223
msgid ""
"Here you can choose the language used by TDM. This setting does not affect a "
"user's personal settings; that will take effect after login."
msgstr ""
"Hier kan jy die taal kies wat TDM gebruik. Hierdie stelling het geen invloed op "
"die gebruikers se persoonlike stellings nie; dit sal geaktiveer word na "
"aanteken."
#: tdm-appear.cpp:264
msgid "without name"
msgstr "naamloos"
#: tdm-appear.cpp:405
msgid ""
"There was an error loading the image:\n"
"%1\n"
"It will not be saved."
msgstr ""
"Daar was 'n fout tydens die laai van die beeld:\n"
"%1\n"
"Dit sal nie gestoor word nie."
#: tdm-appear.cpp:445 tdm-appear.cpp:488
#, c-format
msgid "Welcome to %s at %n"
msgstr "Welkom by %s om %n"
#: tdm-appear.cpp:504
msgid ""

TDM - Appearance
Here you can configure the basic appearance of the "
"TDM login manager, i.e. a greeting string, an icon etc."

For further refinement of TDM's appearance, see the \"Font\" and "
"\"Background\" tabs."
msgstr ""

TDM - Voorkoms
Hier kan jy die basiese voorkoms van die TDM aanteken "
"bestuurder stel, soos 'n groete boodskap, 'n ikoon ens."

Vir verdere vervyning van die TDM se voorkoms, sien die \"lettertipe\" en "
"\"agtergrond\" oortjies."
#: tdm-font.cpp:46
msgid "&General:"
msgstr "Algemeen"
#: tdm-font.cpp:49
msgid ""
"This changes the font which is used for all the text in the login manager "
"except for the greeting and failure messages."
msgstr ""
"Hierdie verander die lettertipe vir die teks wat gebruik word in die aanteken "
"bestuurder, uitsluitend die groete en fout boodskappe."
#: tdm-font.cpp:54
msgid "&Failures:"
msgstr "Foute:"
#: tdm-font.cpp:57
msgid ""
"This changes the font which is used for failure messages in the login manager."
msgstr ""
"Hierdie verander die skriftipe wat gebruik word by die fout boodskappe in die "
"aanteken bestuurder."
#: tdm-font.cpp:62
msgid "Gree&ting:"
msgstr "Groet:"
#: tdm-font.cpp:65
msgid "This changes the font which is used for the login manager's greeting."
msgstr ""
"Hierdie verander die lettertipe vir die teks wat gebruik word in die aanteken "
"bestuurder, se groet boodskap."
#: tdm-font.cpp:70
msgid "Use anti-aliasing for fonts"
msgstr "Gebruik anti-gelykmaking vir skriftipes"
#: tdm-font.cpp:71
msgid ""
"If you check this box and your X-Server has the Xft extension, fonts will be "
"antialiased (smoothed) in the login dialog."
msgstr ""
"As jy hierdie boks merk en jou X-bediener het die Xft uitbreiding, sal "
"skriftipes gelyk (glad) gemaak word in die aanteken dialoog boks."
#: tdm-shut.cpp:49
msgid "Allow Shutdown"
msgstr "Laat Afskakel Toe"
#: tdm-shut.cpp:52
msgid "&Local:"
msgstr "Lokalisering:"
#: tdm-shut.cpp:53 tdm-shut.cpp:59
msgid "Everybody"
msgstr "Almal"
#: tdm-shut.cpp:54 tdm-shut.cpp:60
msgid "Only Root"
msgstr "Slegs Root"
#: tdm-shut.cpp:55 tdm-shut.cpp:61
msgid "Nobody"
msgstr "Niemand"
#: tdm-shut.cpp:58
msgid "&Remote:"
msgstr "Afgeleë:"
#: tdm-shut.cpp:63
msgid ""
"Here you can select who is allowed to shutdown the computer using TDM. You can "
"specify different values for local (console) and remote displays. Possible "
"values are:"

Everybody: everybody can shutdown the computer using TDM

Only root: TDM will only allow shutdown after the user has entered "
"the root password

Nobody: nobody can shutdown the computer using TDM

msgstr ""
"Hier jy kan kies wie toegelaat word om die rekenaar af te skakel deur TDM. Jy "
"kan verskillende waardes spesifiseer vir plaaslike (konsole) en Afgeleë "
"vertoon. Moontlik waardes is:"

Almal: Almal kan die rekenaar afskakel deur TDM te gebruik

Slegs Root: TDM sal slegs toelaat dat die rekenaar afgeskakel word "
"nadat die gebruiker Root se wagwoord ingesleutel het.

Niemand: Niemand kan die rekenaar afskakel deur TDM te gebruik "
"nie

#: tdm-shut.cpp:71
msgid "Commands"
msgstr "Opdragte"
#: tdm-shut.cpp:74
msgid "H&alt:"
msgstr "Stop:"
#: tdm-shut.cpp:77
msgid "Command to initiate the system halt. Typical value: /sbin/halt"
msgstr "Opdrag om die stelsel stop te inisieer. Tipiese waarde: /sbin/halt"
#: tdm-shut.cpp:82
msgid "Reb&oot:"
msgstr "Herlaai:"
#: tdm-shut.cpp:85
msgid "Command to initiate the system reboot. Typical value: /sbin/reboot"
msgstr ""
"Opdrag om die stelsel herlaai te inisieer. Tipiese waarde: /sbin/herlaai"
#: tdm-shut.cpp:93
msgid ""
"_: boot manager\n"
"None"
msgstr "Geen"
#: tdm-shut.cpp:94
msgid "Grub"
msgstr "Grub"
#: tdm-shut.cpp:96
msgid "Lilo"
msgstr "Lilo"
#: tdm-shut.cpp:98
msgid "Boot manager:"
msgstr "Boot bestuurder:"
#: tdm-shut.cpp:100
msgid "Enable boot options in the \"Shutdown...\" dialog."
msgstr "Aktiveer boot opsies in die \"Skakel af...\" dialoog."
#: tdm-users.cpp:81
#, c-format
msgid "Unable to create folder %1"
msgstr "Kan nie gids %1 skep nie"
#: tdm-users.cpp:88
msgid "System U&IDs"
msgstr "Stelsel UID's"
#: tdm-users.cpp:89
msgid ""
"Users with a UID (numerical user identification) outside this range will not be "
"listed by TDM and this setup dialog. Note that users with the UID 0 (typically "
"root) are not affected by this and must be explicitly hidden in \"Not hidden\" "
"mode."
msgstr ""
"Gebruikers met 'n UID (numeries gebruiker identifikasie) buite hierdie reeks "
"sal nie gelys word deur TDM en hierdie opstelling dialoog boks nie. Let daaro "
"dat Gebruikers met die UID 0 (tipies Root) word nie geaffekteer deur hierdie "
"nie en moet pertinent weg gesteek word in \"nie versteekte\" modus."
#: tdm-users.cpp:94
msgid "Below:"
msgstr "Onderste:"
#: tdm-users.cpp:101
msgid "Above:"
msgstr "Boonste:"
#: tdm-users.cpp:109
msgid "Users"
msgstr "Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:112
msgid "Show list"
msgstr "Vertoon lys"
#: tdm-users.cpp:113
msgid ""
"If this option is checked, TDM will show a list of users, so users can click on "
"their name or image rather than typing in their login."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal TDM 'n lys vertoon van alle gebruikers, sodat die "
"gebruikers op hulle name of beelde kan kliek eerder as om hulle name te tik "
"wanneer hulle aanteken."
#: tdm-users.cpp:115
msgid "Autocompletion"
msgstr "Automatiese Voltooiing"
#: tdm-users.cpp:116
msgid ""
"If this option is checked, TDM will automatically complete user names while "
"they are typed in the line edit."
msgstr ""
"As hierdie opsie gekies is, sal TDM name automaties voltooi terwyl dit in die "
"redigeer lyn ingetik word."
#: tdm-users.cpp:118
msgid "Inverse selection"
msgstr "Verander Keuse"
#: tdm-users.cpp:119
msgid ""
"This option specifies how the users for \"Show list\" and \"Autocompletion\" "
"are selected in the \"Select users and groups\" list: If not checked, select "
"only the checked users. If checked, select all non-system users, except the "
"checked ones."
msgstr ""
"Hierdie opsie spesifiseer hoe die gebruikers vir \"Toon lys\" en \"Automatiese "
"voltooiing\" gekies word in die \"Kies gebruikers en Groepe\" lys: Indien nie "
"gemerk, kies slegs gemerkte gebruikers. Indien gemerk, kies alle nie-stelsel "
"gebruikers, uitgesluit die gemerktes."
#: tdm-users.cpp:123
msgid "Sor&t users"
msgstr "Sorteer gebruikers"
#: tdm-users.cpp:125
msgid ""
"If this is checked, TDM will alphabetically sort the user list. Otherwise users "
"are listed in the order they appear in the password file."
msgstr ""
"As hierdie gekies is, sal TDM die gebruikers lys alfabeties sorteer. Andersins "
"word gebruikers gelys in die volgorde waarin hulle in die wagwoord lêer "
"verskyn."
#: tdm-users.cpp:129
msgid "S&elect users and groups:"
msgstr "Kies gebruikers:"
#: tdm-users.cpp:131
msgid "Selected Users"
msgstr "Gekose Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:133
msgid ""
"TDM will show all checked users. Entries denoted with '@' are user groups. "
"Checking a group is like checking all users in that group."
msgstr ""
"TDM sal alle gemerkte gebruikers aantoon. Inskrywings wat met 'n '@' begin, is "
"gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies word alle lede van die groep ook "
"gekies."
#: tdm-users.cpp:140
msgid "Hidden Users"
msgstr "Versteekte Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:142
msgid ""
"TDM will show all non-checked non-system users. Entries denoted with '@' are "
"user groups. Checking a group is like checking all users in that group."
msgstr ""
"TDM sal alle ongemerkte nie-stelsel gebruikers aantoon. Inskrywings wat met 'n "
"'@' begin, is gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies word alle lede van die "
"groep ook gekies."
#: tdm-users.cpp:149
msgid "User Image Source"
msgstr "Gebruiker Beeld Bron"
#: tdm-users.cpp:150
msgid ""
"Here you can specify where TDM will obtain the images that represent users. "
"\"Admin\" represents the global folder; these are the pictures you can set "
"below. \"User\" means that TDM should read the user's $HOME/.face.icon file. "
"The two selections in the middle define the order of preference if both sources "
"are available."
msgstr ""
"Hier jy kan spesifiseer waar TDM die beelde sal kry wat die gebruikers "
"voorstel. \"Administrateur\" verteenwoordig die globale gids; hierdie is die "
"prentjies wat jy onder kan stel. \"Gebruiker\" beteken dat TDM die gebruiker se "
"$Huis/.gesig.ikoon lêer mot lees. Die twee opsies in die middel definieer die "
"volgorde van voorkeur as beide bronkodes beskikbaar is."
#: tdm-users.cpp:156
msgid "Admin"
msgstr "Administrateur"
#: tdm-users.cpp:157
msgid "Admin, user"
msgstr "Administrateur, gebruiker"
#: tdm-users.cpp:158
msgid "User, admin"
msgstr "Gebruiker, administrateur"
#: tdm-users.cpp:159
msgid "User"
msgstr "Gebruiker"
#: tdm-users.cpp:161
msgid "User Images"
msgstr "Gebruiker Beelde"
#: tdm-users.cpp:164
msgid "The user the image below belongs to."
msgstr "Die gebruiker aan wie die beeld behoort."
#: tdm-users.cpp:167
msgid "User:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-users.cpp:175
msgid "Click or drop an image here"
msgstr "Kliek of laat val 'n beeld hier"
#: tdm-users.cpp:176
msgid ""
"Here you can see the image assigned to the user selected in the combo box "
"above. Click on the image button to select from a list of images or drag and "
"drop your own image on to the button (e.g. from Konqueror)."
msgstr ""
"Hier jy kan sien watter beeld is toegewys aan watter gebruiker soos gekies in "
"die gekombineerde boks. Kliek op die beeld knoppie vir 'n lys van beelde of "
"trek en laat val jou eie beeld op na die knoppie (Bv. van Konqueror)."
#: tdm-users.cpp:178
msgid "Unset"
msgstr "Herstel"
#: tdm-users.cpp:179
msgid ""
"Click this button to make TDM use the default image for the selected user."
msgstr ""
"Kliek hierdie knoppie om TDM te dwing om die verstek beeld vir die gekose "
"gebruiker te gebruik."
#: tdm-users.cpp:276
msgid "Save image as default image?"
msgstr "Stoor beeld as verstek beeld?"
#: tdm-users.cpp:284
#, c-format
msgid ""
"There was an error loading the image\n"
"%1"
msgstr ""
"Daar was 'n fout met die laai van die beeld\n"
"%1"
#: tdm-users.cpp:293
#, c-format
msgid ""
"There was an error saving the image:\n"
"%1"
msgstr ""
"Daar was 'n fout met die stoor van die beeld:\n"
"%1"
#: tdm-users.cpp:308
msgid "Choose Image"
msgstr "Kies Beeld"
#: tdm-conv.cpp:47
msgid ""
"<qt>"
"Attention!"

Read help!</qt>"
msgstr ""
"<qt>"
"Aandag!"

Lees help!</qt>"
#: tdm-conv.cpp:51
msgid "Enable Au&to-Login"
msgstr "Aktiveer auto-aanteken"
#: tdm-conv.cpp:55
msgid ""
"Turn on the auto-login feature. This applies only to TDM's graphical login. "
"Think twice before enabling this!"
msgstr ""
"Skakel die auto-aanteken opsie aan. Dit is slegs van toepassing op TDM se "
"grafiese aanteken skerm. Dink twee keer voordat jy dit aanskakel!"
#: tdm-conv.cpp:62
msgid "Use&r:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-conv.cpp:68
msgid "Select the user to be logged in automatically."
msgstr "Kies die gebruiker wat automaties gaan aanteken."
#: tdm-conv.cpp:72
msgid ""
"_: delay\n"
"none"
msgstr "geen"
#: tdm-conv.cpp:73
msgid ""
"_: seconds\n"
" s"
msgstr " s"
#: tdm-conv.cpp:74
msgid "D&elay:"
msgstr "Vertraging:"
#: tdm-conv.cpp:78
msgid ""
"The delay (in seconds) before the automatic login kicks in. This feature is "
"also known as \"timed login\"."
msgstr ""
"Die vertraging (in sekondes) voordat die outomatiese aantekening begin. Hierdie "
"eienskap staan ook bekend as \"tydgebonde aanteken\"."
#: tdm-conv.cpp:82
msgid "P&ersistent"
msgstr "Aanhoudend"
#: tdm-conv.cpp:84
msgid ""
"Normally, automatic login is performed only when TDM starts up. If this is "
"checked, automatic login will kick in after finishing a session as well."
msgstr ""
"Gewoonlik gebeur outomatiese aanteken net as TDM begin. As hierdie opsie gekies "
"is, sal outomatiese aanteken ook gebeur wanneer 'n sessie klaar is."
#: tdm-conv.cpp:87
msgid "Loc&k session"
msgstr "Sluit sessie"
#: tdm-conv.cpp:89
msgid ""
"If checked, the automatically started session will be locked immediately "
"(provided it is a TDE session). This can be used to obtain a super-fast login "
"restricted to one user."
msgstr ""
"As hierdie gekies is, sal die sessie gesluit word sodra outomatiese aanteken "
"voltooi is."
#: tdm-conv.cpp:94
msgid "Preselect User"
msgstr "Vooraf gekiesde gebruiker"
#: tdm-conv.cpp:99
msgid ""
"_: preselected user\n"
"&None"
msgstr "Geen"
#: tdm-conv.cpp:100
msgid "Prev&ious"
msgstr "Vorige"
#: tdm-conv.cpp:101
msgid ""
"Preselect the user that logged in previously. Use this if this computer is "
"usually used several consecutive times by one user."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf wat laaste aangeteken het. Gebruik dit wanneer "
"dieselfde gebruiker paar kere na mekaar gaan aanteken."
#: tdm-conv.cpp:103
msgid "Specif&y"
msgstr "Spesifiseer"
#: tdm-conv.cpp:104
msgid ""
"Preselect the user specified in the combo box below. Use this if this computer "
"is predominantly used by a certain user."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf vanuit die onderstaaande kombinasie boks. Gebruik dit "
"wanneer dieselfde gebruiker merendeels aanteken."
#: tdm-conv.cpp:108
msgid "Us&er:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-conv.cpp:110
msgid ""
"Select the user to be preselected for login. This box is editable, so you can "
"specify an arbitrary non-existent user to mislead possible attackers."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf vir aanteken. Hierdie boks is redigeerbaar, sodat 'n "
"nie-bestaande gebruiker gekies kan word, om aanvallers op 'n dwaalspoor te "
"bring."
#: tdm-conv.cpp:119
msgid "Focus pass&word"
msgstr "Fokus wagwoord"
#: tdm-conv.cpp:120
msgid ""
"When this option is on, TDM will place the cursor in the password field instead "
"of the user field after preselecting a user. Use this to save one key press per "
"login, if the preselection usually does not need to be changed."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal TDM die aanwyser op die wagwoord veld plaas in stede van in "
"die gebruiker veld, nadat 'n gebruiker vooraf gekies is. gebruik dit om een "
"sleuteldruk per aanteken sessie te spaar, indien die voorafgekose gebruiker nie "
"verander moet word nie."
#: tdm-conv.cpp:126
msgid "Enable Password-&Less Logins"
msgstr "Aktiveer Wagwoord-lose aanteken"
#: tdm-conv.cpp:129
msgid ""
"When this option is checked, the checked users from the list below will be "
"allowed to log in without entering their password. This applies only to TDM's "
"graphical login. Think twice before enabling this!"
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal gemerkte gebruikers toegelaat word om sonder 'n wagwoord "
"aan te teken. Hierdie is slegs van toepassing op die TDM se grafiese aanteken "
"skerm. Dink twee keer voordat jy dit aanskakel!"
#: tdm-conv.cpp:136
msgid "No password re&quired for:"
msgstr "Geen wagwoord benodig vir:"
#: tdm-conv.cpp:142
msgid ""
"Check all users you want to allow a password-less login for. Entries denoted "
"with '@' are user groups. Checking a group is like checking all users in that "
"group."
msgstr ""
"Merk alle gebruikers wat jy wil toelaat om sonder 'n wagwoord aan te teken. "
"Inskrywings wat met 'n '@' begin, is gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies "
"word alle lede van die groep ook gekies."
#: tdm-conv.cpp:149
msgid "Automatically log in again after &X server crash"
msgstr "Automaties aanteken wanneer X bediener omval"
#: tdm-conv.cpp:150
msgid ""
"When this option is on, a user will be logged in again automatically when their "
"session is interrupted by an X server crash; note that this can open a security "
"hole: if you use a screen locker than TDE's integrated one, this will make "
"circumventing a password-secured screen lock possible."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal 'n gebruiker waarvan die sessie onderbreek was deurdat X "
"bedieneromgeval het automaties ingelog word. Let daarop dat dit 'n sekuriteits "
"risiko skep: indien jy 'n skerm slot gebruik wat nie geintegreer is met TDE "
"nie, kan dit die oorbrugging van 'n wagwoord beskermde skerm slot moontlik "
"maak."
#: main.cpp:67
msgid ""
"%1 does not appear to be an image file.\n"
"Please use files with these extensions:\n"
"%2"
msgstr ""
"%1 blyk nie 'n beeld lêer te wees nie.\n"
"Gebruik asseblief lêers met hierdie agtervoegsel:\n"
"%2"
#: main.cpp:88
msgid "kcmtdm"
msgstr "kcmtdm"
#: main.cpp:88
msgid "TDE Login Manager Config Module"
msgstr "TDE Aanteken Bestuurder Opstel Module"
#: main.cpp:90
msgid "(c) 1996 - 2005 The TDM Authors"
msgstr "(c) 1996 - 2005 Die TDM Outeure"
#: main.cpp:92
msgid "Original author"
msgstr "Oorspronklike outeur"
#: main.cpp:94
msgid "Current maintainer"
msgstr "Huidige onderhouer"
#: main.cpp:96
msgid ""

Login Manager
In this module you can configure the various aspects of "
"the TDE Login Manager. This includes the look and feel as well as the users "
"that can be selected for login. Note that you can only make changes if you run "
"the module with superuser rights. If you have not started the TDE Control "
"Center with superuser rights (which is absolutely the right thing to do, by the "
"way), click on the Modify button to acquire superuser rights. You will "
"be asked for the superuser password."

Appearance
On this tab page, you can configure how the Login Manager "
"should look, which language it should use, and which GUI style it should use. "
"The language settings made here have no influence on the user's language "
"settings."

Font
Here you can choose the fonts that the Login Manager should use "
"for various purposes like greetings and user names. "

Background
If you want to set a special background for the login "
"screen, this is where to do it."

Shutdown
Here you can specify who is allowed to shutdown/reboot the "
"machine and whether a boot manager should be used."

Users
On this tab page, you can select which users the Login Manager "
"will offer you for logging in."

Convenience
Here you can specify a user to be logged in automatically, "
"users not needing to provide a password to log in, and other convenience "
"features."

Note, that these settings are security holes by their nature, so use them "
"very carefully."
msgstr ""

Aanteken Bestuurder
In hierdie module kan jy die verskillende aspekte "
"van die TDE aanteken bestuurder wysig. Hierdie sluit die 'voel en kyk' in asook "
"die gebruikers wat gekies kan word om aan te teken. Jy kan slegs veranderinge "
"aanbring indien jy die module hardloop met Super Gebruiker regte (wat, tussen "
"hakkies, die regte manier is om dit te doen.) Indien jy die TDE Beheer Sentrum "
"nie begin het met supergebruiker regte nie, kliek nou op die Verander "
"knoppie om die nodige regte te bekom. Jy sal gevra word om die super gebruiker "
"wagwoord in te sleutel."

Voorkoms
In hierdie bladsy kan jy die aansig, watter taal om te "
"gebruik, en watter GUI styl die Aanteken Bestuurder moet gebruik stel. Die Taal "
"stellings het geen invloed op die gebruikers se taal voorkeure nie, aangesien "
"dit geaktiveer word tydens die aanteken prosedure."

Skriftipe
Hier kan jy kies watter lettertipe die Aanteken Bestuurder "
"moet gebruik vir verskillende opsies soos groete boodskappe en gebruiker name."

Agtergrond
Indien jy 'n spesifieke agtergrond vir die aanteken skerm "
"wil opstel, moet jy dit hier doen."

Afskakel
Hier kan jy spesifiseer wie die rekenaar mag afskakel / "
"herlaai en of 'n laai bestuurder gebruik moet word."

Gebruikers
Hier kan jy merk watter gebruikers deur die Aanteken "
"Bestuurder aangedui moet word om aan te teken."

Gerief
Hier kan jy aandui watter geruiker automaties mag aanteken, "
"watter nie 'n wagwoord nodig het om aan te teken nie, en ander gerieflikheids "
"items."

Let daarop dat hierdie stellings sekuriteits gate skep weens hulle natuur - "
"gebruik dit baie versigtig."
#: main.cpp:186
msgid "A&ppearance"
msgstr "Voorkoms"
#: main.cpp:190
msgid "&Font"
msgstr "Skrif tipe"
#: main.cpp:194
msgid "&Background"
msgstr "Agtergrond"
#: main.cpp:198
msgid "&Shutdown"
msgstr "Afskakel"
#: main.cpp:202
msgid "&Users"
msgstr "Gebruikers"
#: main.cpp:210
msgid "Con&venience"
msgstr "Gerief"
#: _translatorinfo.cpp:1
msgid ""
"_: NAME OF TRANSLATORS\n"
"Your names"
msgstr "Kobus Venter"
#: _translatorinfo.cpp:3
msgid ""
"_: EMAIL OF TRANSLATORS\n"
"Your emails"
msgstr "kabousv@therugby.co.za"